Monday, September 30, 2013
Skryf van hierdie blog was groot pret. Ek geniet mense te vertel oor my musiek en hoekom ek dit geniet. Musiek is 'n groot deel van my lewe en dit was lekker om te besin oor dit. Ek vind dit moeilik om afrkaans te skryf en te verstaan wat ander sê. Die beskrywende skrif was baie moeilik vir my. My pa het my gehelp met 'n paar van die skrif. Skryf 'n storie was 'n baie pret. Ek het op een van my musiek optredes. Dit was my gunsteling blog inskrywing. Ek het 'n opvoedkundige blog oor hoe om die klarinet om skoon te maak. Ek hoop almal geniet die leer oor dit.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Ek is baie bly dat jy dit geniet het. Ek het dit baie geniet om jou "blog" te lees! Laat weet my asseblief as jy weer iewers optree, ek sal graag kom luister :-)
ReplyDelete